Swakopmund - Beach Session

Kevin & Ilze | Maternity | Long Beach

Maternity Session

The Story of Mr & Mrs

Tyd vlieg so dat ek nie altyd onthou waar ons nou trek nie. Maar ek weet, iewers toe die gras baie bruin was en baie goud met sonsondergang het ons hierdie twee jong verliefdes se verlowings-sessie gedoen… Dit bly een van my gunsteling sessies, want die son was perfek en Kevin & Ilze het hul honde saamgebring om hierdie spesiale geleentheid saam met hulle te vier.

Verlede jaar iewers oor ‘n baie mooi naweek, was dit sulke tyd.. Tyd om op te dress, mooi te lyk en te kuier. O ja, en om te trou. Dit was ‘n familie troue op ‘n familie plaas. Dit was groen. Dit was nat en dit was mooi. 

‘n Jaar later en hier loop ons op die strand in afwagting om mini-Kevin te ontmoet. 

Om so ‘n vol-sirkle met 2 mense die pad te stap, bly ‘n ongelooflike groot voorreg. En waarvoor ek altyd dankbaar sal wees.

Die Verlowing...

Die Troue...

'n Jaar later...

Booking now for 2025

Walvisbay | Swakopmund | Henties Bay

+264 81 389 0244

[email protected]

Namibian-family-photography_mariette-du-toit-photography
Laas Family Session
family-photographer_mariette-du-toit-photography
Venter Family Session

CALL ME TO START PLANNING YOUR DREAM PHOTO SESSION

+264 81 389 0244

Don’t miss out on my next blog post