farm-photo-session_namibia_mariette-du-toit-photography

Family-Farm Fun

A Farm, Family session

Dis nie die eerste keer wat ek die voorreg het om hierdie families af te neem nie. Dis wel die eerste keer wat dit saam gebeur. Maar hoe oortuig jy jou man vir ‘n foto sessie en sorg dat hy in ‘n goeie luim is? Maklik – reël ‘n braai, geselskap wat hom opgewonde maak en laat val toevallig dat julle foto’s neem voor die tyd. Dit werk. Promise!

En hoe kry jy dit reg om die kinders te laat ontspan? Jy stuur hulle om skape te vang. 

En so, tussen deur al die gelag, geskerts en byt miere, neem ons toe foto’s. En ek dink, ons kan dit maar weer doen.

namibian-family-photo-session_mariette-du-toit-photography

Mariëtte is a Namibian photographer and Photography Guide. Available to Travel.

© 2024 Mariëtte du Toit Photography, All Rights Reserved.

Looking to do a Family shoot in Namibia?

CALL ME TO START PLANNING YOUR DREAM PHOTO SESSION

+264 81 389 0244

Don’t miss out on my next blog post