Cobus and Janine | A Family Session | Tsumeb
Cobus en Janine

Cobus & Janine | A Tsumeb Family Session

Ek het al baie familie sessies afgeneem. Meer familie sessies as enige ander sessies. En tog… tog is daar sessies wat my altyd sal bybly. Hierdie is een van hulle.

‘n Week voordat Cobus weer terug Suid-Afrika toe gaan, is dit Janine se verjaarsdag. Ons maak seker ons kan die geleentheid bywoon en beplan sommer ‘n foto sessie ook so tussendeur. Dis ‘n vol en besige naweek en hierdie sessie val so amper deur die mat met ‘n siek seuntjie wat baie aandag deur die dag vereis en ‘n sonneblom land wat nie meer sonneblomme het nie. Ons moet improvise. 

Die emosies lê vlak onder die traankliere en almal probeer glimlag. Maar soos ons oudste vas glo dat ‘n hond se stert aan sy hart vasgemaak is, is dit ook waar van die mens. Ons glimlag en traan spiere is vas aan ons harte. En as daai hart neig om seer te wees, dan sukkel die glimlag om die traan-spier te oorwin. Maar so tussen-deur kry ons ‘n smile en soms ‘n lekker lag vasgevang. Die son bedek als in ‘n laatmiddag goud en ek glo met my hele hart, so ook hierdie beautiful gesin. 

En so sit ek al vir ‘n week op hierdie foto’s. En ek weet nie hoe om dit te deel nie, want ek weet – party dinge maak die verlange beter… en party… laat die trane van voor af loop.

“Great photography is about depth of feeling, not depth of field.”
Peter Adams
Photographer
black cocker spaniel

About Mariëtte


A documentarian at heart with a deep love for words, I find myself craving to create a world where my photography compliments my words and vice versa. 

When I am not behind the camera, I am behind my laptop – creating. And when I am not creating – depending on the time of day – you can find me on our porch with a cup of coffee or a glass of Chenin blanc, chatting to the three boys in my life about everything from electromagnets to the swimming class of earlier in the day. 

That’s me in a nutshell and I would love to be part of your story.

family

family-portraits_sunset-photo-session_namibian-family-photographer-mariette-du-toit-photography
Roland & Cadine | Family Session
documentary-maternity-shoot_otjiwarongo_mariette-du-toit-photography
Francois & Marissa | A Maternity Session
More Beautiful People

CALL ME TO START PLANNING YOUR DREAM PHOTO SESSION

+264 81 389 0244

Don’t miss out on my next blog post